The tin mines of the Waterberg (Transvaal), 1905 - 1914.

23 March 2012

• Opsomming: Van 1905 tot 1914 is tin in die Transvaalse distrik Waterberg veral by Rooiberg, Zaaiplaats en Union Tin ontgin. Die klem in hierdie artikel val op Rooiberg wat die algemene toestand op al drie myne weerspieël. Weens hul afgesonderdheid en die wisselvalligheid van tinneerslae het die myne dit uiters moeilik gevind om geskoolde en ongeskoolde werkkrag te werf en te behou. Afgesien van ingevoerde arbeiders (soos Chinese en Herero's) het die tinmaatskappye armblankes in diens geneem om hul ongeskoolde arbeiderskorps aan te vul. Dit het gelei tot die buitengewone sosiaal-ekonomiese toestande wat in die artikel onder die loep geneem word.