The role played by women in the Uitlander refugee crisis, 1899 - 1902, a case-study of the East London humanitarian effort.

26 January 2012

• Opsomming: Voor die uitbreek van die Suid-Afrikaanse Oorlog in Oktober 1899, het baie Uitlander-vlugtelinge hoofsaaklik in die kusdorpe toevlug gesoek. Vlugtelingondersteuningskomitees, soos die "Mansion House Fund" het vinnig tot stand gekom om hulle by te staan. Veral mans het tot nou toe erkenning vir die filantropiese werk gekry, maar in baie gevalle was dit vroue wat die leiding geneem het. Hierdie artikel bespreek een so 'n groep: "The Ladies Relief Committie" van Oos-Londen.