Deel 1 : Ontmoet die skaapvleisverbruiker

Access full-text article here

Tags:

Peer-Reviewed Research
  • SDG 8
  • Abstract:

    Die feit dat skaapvleis alreeds 'n duurder produk is (in vergelyking met ander proteïen kommoditeite) is 'n realiteit en daarom is Skaapvleis SA se verbruikersopvoeding hoofsaaklik gemik op die hoër LSM-verbruiker in Suid-Afrika. Dit is immers dié verbruikers wat die produk kan bekostig, maar ook dikwels beïnvloed word deur ongunstige, verwarrende gesondheidsboodskappe.