Aardverwarming en die kompetisie tussen onkruid en gewas

Access full-text article here

Tags:

Peer-Reviewed Research
  • SDG 17
  • SDG 12
  • Abstract:

    Daar is een fundamentele lewensproses wat alle lewende organismes onderhou en slegs in groen plante voorkom, naamlik fotosintese - 'n proses wat suurstof (O2) in die atmosfeer vrystel en koolstofdioksied (CO2) tydens die produksie van energieryke koolhidrate vasvang.