Die skep van werklikheidsbeeld in n roman

Access full-text article here

Tags:

Peer-Reviewed Research
  • SDG 11
  • Abstract:

    The creation of reality image in a novel. This article discusses aspects of the process of creative writing and specifically endeavours to give a heuristic view on the creation of image "of reality, or Zeitgeist, as a spatial element in a novel. Therefore it discusses space as a specific" "aspect of creative writing. The core of this article is, in other words, a summarised study of" "the realisation of the various aspects of Zeitgeist in a novel or other genres of fiction as, for" "instance, short stories or novellas. The conclusion is that Zeitgeist, or the spirit of the times," can indeed be realised in a novel. Apart from a discussion on the application of the narrative "elements, attention is also paid to the various aspects of Zeitgeist, or a particular image of" "reality. The aim is to emphasise and accentuate that Zeitgeist, or image of reality is, in fact, an" inseparable part of space and the spatial dynamics in a novel. By taking a closer look at the "different facets of Zeitgeist for instance identity, cultural space, the socio–economy, as well" as politics it is stressed that an image of reality can be created in a novel by bringing into "play creative elements like character, space, time and plot. This is done in order to unveil the" above mentioned facets. All these aspects or facets not only have a deep–seated influence on "Zeitgeist, but occur at the very core of it. OPSOMMING: Hierdie skryfkundige artikel poog om insae te bied in die skep van tydgees of werklikheidsbeeld – en wel as ’n aspek van ruimte in ’n roman. Die kern van die genoemde artikel is ’n verkorte studie van die skep van die verskillende aspekte van tydgees of werklikheidsbeeld. Die gevolgtrekking waartoe gekom word, is dat tydgees, of werklikheidsbeeld, bepaald in ’n roman geskep kan word en dan spesifiek deur die skeppingselemente karakter, ruimte, tyd en handeling. Afgesien van ’n kort bespreking in verband met die gebruik van skeppingselemente, word aandag geskenk aan die onderskeie aspekte waaruit tydgees of werklikheidsbeeld bestaan. Die doelwit is om uit te lig en te beklemtoon dat werklikheidsbeeld ’n onafskeidbare deel van die ruimte en ruimtelike dinamika in enige roman vorm. Deur ’n ondersoek na die verskillende aspekte van werklikheidsbeeld, soos byvoorbeeld identiteit, kulturele ruimte, die sosio-ekonomie en politiek, kan benadruk word dat werklikheidsbeeld wel in ’n roman geskep kan word. Dit is inderdaad so dat al bogenoemde aspekte nie alleen ’n diepliggende invloed op werklikheidsbeeld het nie, maar ook aan die kern daarvan lê.