Om sokkerspelers te kontrakteer is nie perdekoop

Access full-text article here

Tags:

Peer-Reviewed Research

Abstract:

Sokkerowerhede het oor die dekades gepoog om die mark waar spelers verhandel word en die oënskynlike finansiële belange wat sokkerklubs en andere in hierdie mark het, te reguleer en te beskerm deur uitvoerige regulasies ten opsigte van die status en oorplasing van spelers aan te neem. Uit die aard van die saak moes ʼn verskeidenheid van botsende belange hier met mekaar versoen word.