Capital, coal and conflict: the genesis and planning of a company town at Indwe.

31 January 2012

• Opsomming: Die artikel handel oor die oorsprong van Indwe, 'n maatskappydorp wat in die noordoostelike Kaap geleë is. In die ontwikkeling van die gebied tussen 1880 en 1896 het botsings oor land, instroming van kapitaal, en steenkoolmynbou almal 'n rol gespeel. Die dorp self was in 1896 deur E. Gilbert Hall vir die Indwe Railway, Collieries and Land Company opgemeet. Daling in steenkoolmynbou het van Indwe 'n klein dorpie gemaak, maar sy geskiedenis belig 'n hele aantal temas wat van belang is in die geskiedenis van stadsbeplanning in Suid-Afrika.