F.J. Bezuidenhout's Doornfontein: a case study in white farmland alienation on the 19th century Witwatersrand.

26 January 2012

• Opsomming: Hierdie artikel handel oor aspekte van die vestiging en vervreemding van die Witwatersrandse plaas "Doornfontein" (nr 323) tydens die 19e eeu. Die narratief word ontwikkel teen die agtergrond van die demografiese, wetlike en besigheidstrukture wat destyds in Transvaal tot stand gekom het. Klem val op die handelinge van twee prominente figure, F.J. Bezuidenhout (snr) en Veldkornet J.P. Meyer, wat hierdie strukture benut het in pogings om hulle persoonlike oogmerke te bevorder.