Kirstenbosch: the final victory of botanical nationalism.

26 January 2012

• Opsomming: Alhoewel die Nasionale Botaniese Tuine by Kirstenbosch eers in 1913 tot stand gekom het, was Botaniese tuine reeds vir 60 jaar ʼn kenmerk van die Kaapse stedelike gemeenskap. Die ou tuine van die Duits-Oos Indiese Kompanjie in Kaapstad het by verskeie geleenthede botaniese elemente gehad. Hierdie tuine het daartoe bygedra om belangstelling in die Kaapse flora in beide Europa en die Kaap te bevorder. Die vestiging van Kirstenbosch het die belofte vir die oorwinning van Suid-Afrikaanse botaniese nasionalisme ingehou. Laasgenoemde is egter vir 76 jaar vertraag weens die kloof tussen die Kaapse en Pretoriase botaniese ondernemings.